logo songteksten.net

Jim Reeves - Geboorteplasie

Ek verlang na jou, geboorteplasie
Na die liefde van 'n Moeder wat daar wag
Deur die jare moes ek swerf in die vreemde
Ver van haar glimlag-oë so sag
Ek sien 'n graf, alleen, verlaten
Van ons Vader wat so roep in 'n droom
O my Moeder, hoe hy waak in die stilte
Waar sy kniel by die ou akkerboom

Ek kom terug, geboorteplasie
terug na jou, en die huisie aan die vlei
My hart is bly, my dierb're Moeder
Daar voel ek tuis, die wêreld vry
Daar voel ek tuis, die wêreld vry

FEMU logo Songteksten.net heeft toestemming van Stichting FEMU om deze songtekst te tonen.

De songteksten mogen niet anders dan voor privedoeleinden gebruikt worden, iedere andere verspreiding van de songteksten is niet toegestaan.