logo songteksten.net

Jim Reeves - Verre Land

Daar's 'n ver, verre land, skone land
Waar die sonlig so rein helder skyn
Dis 'n droomland vir my wat my hart en siel bekoor
En ek weet ek moet antwoord as ek daardie roepstem hoor
Vaderland, dis so ver hiervandaan
Dis nou tyd, sĂȘ vaarwel, ek moet gaan
Ek moet gaan, ek moet gaan
Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis
Daardie ver, verre land lok my aan
Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan
Ek moet gaan, ek moet gaan

Oor die see wil ek reis na 'n ver paradys
Waar die branders bruis en oestydwinde suis
Daardie ver, verre land lok my aan
Hier kan ek nie versuim, ek moet gaan
Ek moet gaan, ek moet gaan

FEMU logo Songteksten.net heeft toestemming van Stichting FEMU om deze songtekst te tonen.

De songteksten mogen niet anders dan voor privedoeleinden gebruikt worden, iedere andere verspreiding van de songteksten is niet toegestaan.