logo songteksten.net

Jim Reeves - Die Ou Kalahari

Ver in die Ou Kalahari, daar sing die Boere so
Gee ons die Ou Kalahari, die Ou Kalahari bo

Wyd lê die eind'lose vlaktes, kameeldoringboom en sand
Eensame, vreedsame ou wêreld: daar is ons Kalahari land!
Sonbesies sing in jou bosse, die hittige son te versmaai
Rooi Afrikaner-osse** sien jy om elke draai

Ver in die Ou Kalahari tot daar in die Molopo***
Gee ons die Ou Kalahari, die Ou Kalahari bo

Ver in die Ou Kalahari, tot daar in die Molopo
Gee ons die Ou Kalahari, die Ou Kalahari bo

FEMU logo Songteksten.net heeft toestemming van Stichting FEMU om deze songtekst te tonen.

De songteksten mogen niet anders dan voor privedoeleinden gebruikt worden, iedere andere verspreiding van de songteksten is niet toegestaan.