logo songteksten.net

Jim Reeves - Daar Doer In Die Bosveld

Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby
Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly
Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my

Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe
In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby

FEMU logo Songteksten.net heeft toestemming van Stichting FEMU om deze songtekst te tonen.

De songteksten mogen niet anders dan voor privedoeleinden gebruikt worden, iedere andere verspreiding van de songteksten is niet toegestaan.