logo songteksten.net

Stef Bos - Ek wil

Ek wil n lied sing
dat alles omskryf
Die klank van die stilte
In die sosusvlei
Ek wil ry in die Karroo
En die son sien sak
Ek wil drie mooi susters
Wat daar op my wag

Ek wil n resensent
Wat oor my skryf
Hoe lekker ek sing
So los uit my lyf
Ek wil alles en niks
Ek wil Saam en solo
Ek wil voel soos n walvis
In die Limpopo

Ja Ek wil....Ja Ek wil....
Ek wil
Dat al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil naar Parys
Ja ek wil

Ek wil reis rond die wereld
Om huis toe te gaan
Ek wil praat met n vreemde
Om myself te verstaan
Ek wil n plek in die Kaap
n Kasteel in die lug
Ek wil woon in n dorp
Met die naam van geluk
Ek wil leef soos n held
In n wonderlik boek
Veg met 'n monster
En vind wat ek soek
Ek wil musiek hoor
Wat my raak
Ek wil lief wees
Vir wie my haat

ja Ek wil....ja Ek wil....
al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil naar Parys..... in die Vrystaat
En ek wil .........Ek wil met jou trou

Ek Wil met jou trou
Ek wil met jou trou

Ek wil leef van die lug
Ek wil Loop langs die strand
Ek wil wat lees wat die lyne
Vertel in jou hand
Ek wil jou nie besit nie
Ek wil jou nie heb
Ek wil saam met jou loop
Ek wil langs jou leg

Ek wil
Dat al die mense
Heel die wereld van my hou
Ek wil nie dood nie en.....
Ek wil jou sien
En ek wil dit hier en ek wil dit nou.
Ek wil met jou trou

FEMU logo Songteksten.net heeft toestemming van Stichting FEMU om deze songtekst te tonen.

De songteksten mogen niet anders dan voor privedoeleinden gebruikt worden, iedere andere verspreiding van de songteksten is niet toegestaan.